Bethlehem Voortrekker Hoërskool leerder het aan die KSA Nasionale Junior kampioenskappe deelgeneem
ADVERTISEMENT
Marisia Craven van Bethlehem Voortrekker Hoërskool (Gr.11) het 5-7 April 2024 deelgeneem aan die KSA Nasionale Junior kampioenskappe in Durban waar sy ‘n 3de plek behaal het in haar kumite afdeling. Sy is ook verkies om deel te wees van die KSA Karate Span wat later die jaar in Namibia gaan deelneem. Trekkertrots!










