Hoërskool Hermanus o.19 A krieketspan vs Drostdy SA20 kompetisie
ADVERTISEMENT
Hoërskool Hermanus o.19 A krieketspan vs Drostdy in SA20 kompetisie. HTS Drostdy kolf eerste en word uitgeboul vir 82 lopies. Baie geluk aan Zak Faure vir sy 5 paaltjies! (3 overs – 6 lopies – 5 paaltjies).
- Hermanus kolf tweede en wen die wedstryd met een paaltjie oor.
- Hermanus beweeg deur na die 3de rondte van die SA20 kompetisie
![]()










