Hoërskool Martin Oosthuizen toneelgroep Spoke tree op by Artscape
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Martin Oosthuizen toneelgroep Spoke het by Artscape ’n uitstekende vertoning gelewer en is bekroon as beste produksie. Hulle is ook vereer vir beste tegniese versorging en beste ensemble spel, en het verskeie ander nominasies ontvang.










