Hoërskool Ferrum Toneelleerders presteer by die ATKV-toneelkompetisie
ADVERTISEMENT
Hoërskool Ferrum wil net baie geluk sê aan ons talentvolle toneelleerders wat brons behaal het tydens die ATKV-toneelkompetisie die afgelope naweek.
Uitslae van die kompetisie
Produksie: Bos
Brons vir Stelontwerp
Brons vir Klankontwerp
Brons vir Spel aan die volledige rolverdeling:
Charlene Williams, Lizé Botha, Christiaan Kruger, David van Aswegen, Zander Struwig, Pieter Campher, Christiaan Campher, Shaun de Beer, Zanri Bester
Produksie: Damduikers
Arno Claassen – Brons vir Spel
Baie geluk aan al die talentvolle deelnemers – julle harde werk en passie vir toneel het beslis uitgeblink!





























