Laer Volkskool Krieket
ADVERTISEMENT
Op Woensdag, 7 Februarie 2024, is drie van ons krieketspanne Somerset-Oos toe om teen Laerskool Gill te gaan speel. Die seuns het pragtige krieket gespeel en hulle tellings is as volg:
- o.8 krieketspan verloor met 4 lopies
- o.9 krieketspan wen met 48 lopies
- o.13 krieketspan wen met 20 lopies
Baie geluk aan al hierdie krieketspanne. Trots op julle!











