HTS John Vorster 2de Krieketspan is ligawenners
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan ons tweede Krieketspan wat ligawenners van 2022 was. Die Titans Amateur- Kriekettoekenningsaand vir 2022/2023 het verlede naweek plaasgevind. HTS John Vorster se tweede krieketspan van 2022 is aangewys as ligawenners. Hier is Hendre Marais, kaptein van die 2022-span, saam met mnre Johan Scholtz en Peet van der Westhuizen met die toekenning. Welgedaan! Ons is baie trots op julle!
![]()










