Laerskool Kalie de Haas leerders het aan die TWK Skole Fietsry Finale deelgeneem
ADVERTISEMENT
Laerskool Kalie de Haas leerders het aan die TWK Skole Fietsry Finale deelgeneem in Nelspruit. Die algehele uitslae vir 2024 is as volg:
Sub-nippers:
- Luan Gleeson- 19de
- Danelle vd Berg- 5de
- Mikayla Havenaar- 10de
Nippers:
- Hendri Gleeson- 19de
- Zandri Buitendag- 3de (opgeneem in die
Mpumalanga span)
- Chanelle Buitendag- 8ste
- Lisemari Swanepoel- 20ste
Sprogs:
- Liamy vd Berg- 7de
- Heinrich Buitendag- 23ste
Kalie de Haas eindig 5de in geheel! Baie baie geluk aan elkeen van hierdie leerders! Julle het ongelooflik hard gewerk hierdie seisoen en ons is ontsettend trots op elkeen van julle!!!




























