Hoërskool Kruinpark
Laerskool Kruinpark leerder presteer in rugby
Totius Botha is verkies om die o.13 Puma’s 7’s span te verteenwoordig. Hy is die eerste leerder van Laerskool Kruinpark wat die 15-man én ...Laerskool Kruinpark fietsry blink uit
Laerskool Kruin fietsry span het hierdie naweek deelgeneem aan die Mpumalanga TWK Reeks, en het algeheel 7de geëindig. Tiaan Wolvaardt verwerf ‘n 2de plek ...Laerskool Kruinpark seuns word gekies vir die Gert Sibande Krieket Streekspan
Baie geluk aan die volgende Laerskool Kruinpark seuns wat gekies is vir die Gert Sibande Krieket Streekspan. Ons is baie trots op julle, hou ...



