Laerskool Kalie de Haas
Laerskool Kalie de Haas atlete presteer
Laerskool Kalie de Haas se atlete het die afgelope naweek aan die Gert Sibande kampioenskappe deelgeneem en 2 van ons leerders is opgeneem in ...Laerskool Kalie de Haas Academic Achievers
Laerskool Kalie de Haas proud to announced the Academic Achievers.Well done! Grade 5 Top 20 Academic Achievers 1. Taylor Draper 2. Amelia Sehar 3. ...Laerskool Kalie de Haas Grondslagfase en Intersenfase Prysuitdelings wenners
Hiermee die Laerskool Kalie de Haas leerders wat spesiale toekennings tydens die Grondslagfase en Intersenfase Prysuitdelings ontvang het.Laerskool Kalie de Haas leerders het aan die TWK Skole Fietsry Finale deelgeneem
Laerskool Kalie de Haas leerders het aan die TWK Skole Fietsry Finale deelgeneem in Nelspruit. Die algehele uitslae vir 2024 is as volg: Sub-nippers: ...Laerskool Kalie de Haas judoka skitter
Die afgelope naweek het Standerton Judo-klub uitmuntend gevaar by die 3de Sedibeng distrik kompetisie. Zavior Prinsloo het ‘n brons medalje verower en Lehan Prinsloo, ...Laerskool Kali de Haas karateka presteer
Congratulations to Amelia Sehar who took part in the Women’s Cup in Secunda on 24 August. Amelia recieved a Gold medal in Kumite and ...Laerskool Kalie de Haas landlopers presteer
Laerskool Kalie de Haas landlopers het op 31 Augustus deelgeneem aan Laerskool Badplaas se landloopbyeenkoms. Baie geluk aan elkeen van julle! Dogters o.7 – Aleah ...Laerskool Kalie de Haas Prysuitdeling 2023
Laerskool Kalie de Haas het hul prysuitdeling op 17 en 18 Oktober gehou. Die volgende leerders het spesiale toekennings ontvang. Beste Senior Dogtersatleet – ...Laerskool Kallie de Haas potspel speler se ongelooflike spel land hom in Mpumalangaspan
Zavior Prinsloo (10 jaar oud) het Saterdag, 27 Mei, deelgeneem aan die Provinsiale Potspel-proewe om in aanmerking te kom vir die Junior Span. Tydens ...Laerskool Kalie de Haas kondig aan leerlingraad vir 2023
Hiermee Kalie de Haas kondig aan leerlingraad aan vir 2023. Baie geluk aan al die leerders! Dogters: Seuns










