Laerskool Kalie de Haas atlete presteer
ADVERTISEMENT
Laerskool Kalie de Haas se atlete het die afgelope naweek aan die Gert Sibande kampioenskappe deelgeneem en 2 van ons leerders is opgeneem in die Mussa Span wat op 21 Maart in Germiston deelneem. Winnielize Stuart, dogters o.10 kom 1ste in die 100m en 80m. Ngcebo Mthombeni, dogters o.13 kom 3de in die 100m
Winnielize Stuart
- 1 ste 80m en 100m
Ngcebo Mthombeni
- 3 de- 100m









