Hoërskool Adamantia spog met rugbyspelers
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die twee manne van Hoërskool Adamantia se O.19 rugby span wat as MAN OF THE MATCH presteer het….. Verlede naweek se Man of the Match teen De Aar was Junior Buffel. Hierdie naweek se Man of the Match teen Affies is Jaco Human. Baie geluk aan die twee manne met julle puik vertonings op die veld..










