Hoërskool Durbanville se o.16A Netbalspan wys hul staal teen SA se bestes
ADVERTISEMENT
Hoërskool Durbanville se o.16A Netbalspan het teen die land se bestes te staan gekom by vanjaar se Wildeklawer Netbaltoernooi. Durbanville eindig algeheel 5de by vanjaar se toernooi en Minke Böhmer ontvang die trofee vir die beste Beste o.16 aanvallende speler van die toernooi.
![]()










