Laerskool Edleen netbalspanne presteer uitstekend
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die verskeie netbalspanne van Laerskool Edleen met hul puik seisoen:
- O/10A 2de Ekurhuleni Distrik
- O/10 B-span Distrik wenners
- O/11A Ekhuruleni Liga Wenners
- O/12A Skole Liga wenners
- O/12B Distrik Wenners
- O/13 B Distrik wenners















