Pietersburg Laerskool Prysuitdeling en Leiers
ADVERTISEMENT
Pietersburg Laerskool is baie trots op die leerders wat die volgende toekennings ontvang het asook op ons nuutverkose leiers vir 2024.

Links na regs Dian Nel(Onderhoofseun), Rizwan Basha(Onderhoofseun), Ertjie Lourens(Hoofseun), Rieke Bosman(Hoofdogter), Temicke Kruger(Onderhoofdogter), Caslien Strydom(Onderhoofdogter)
Leiers Seuns 2024

Leiers Dogters 2024

Dux-Leerling

Carla Brits









