Limpopo netbal prestasie vir Hoërskool Hans Strijdom
ADVERTISEMENT
𝗕𝗮𝗶𝗲 𝗴𝗲𝗹𝘂𝗸 aan die volgende Hoërskool Hans Strijdom dogters wat deurgedring het na die volgende rondte van Limpopo Netbal.
o.14:
Chanté Smith
Leane Meyer
Kiki Fouché
Tiane Strydom
o.15:
Megan Smith

o.16:
Jana de Beer
Rethabile Kekana
Nannekie Masenya
Zúret Gilliland
Jacqea Rossouw
o.17:
Brimy Brits
Chané Loots
o.18:
Danelle Otto
Sharleen Yeates
Jenna-Lee van Wyk
Chané Brits
Ons is trots op julle prestasie en wens julle alle sterkte toe vir die volgende rondte!









