Hoërskool Hans Strijdom netbalspeler haal die Limpopo netbalspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Rochélle Ruthven wat gekies is vir die o.19 Limpopo Netbalspan. Hulle gaan in die Kaap speel vanaf die 9de Julie – 14de Julie.
![]()