Laerskool Aliwal-Noord netbalspelers vorder na die Oos-Kaap netbalproewe finale rondte
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Aliwal-Noord netbalspelers Anè Naudé, Olerato Koloba en Mieke Vorster wat deur is na die finale rondte Oos-Kaap netbalproewe. Sterkte julle Alies is baie trots op julle.
![]()










