BVHS – Netbalspanne – 2022 Derby
ADVERTISEMENT
Hier is die BVHS netbalspanne wat gaan speel in die 2022 derby tussen BVHS en Hoërskool Witteberg. Ons gesels ook met die eerstespan afrigter, Ruzel Vorster.
Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span?
As eerstespan streef ons daarna om ten alle tye as ‘n eenheid saam te speel, om foute te minimaliseer en om ons Godgegewe talente tot eer en verheerliking van Liewe Jesus, te gebruik. Ons hoop om vanjaar in die besonder ons bes te gee om na afloop van die seisoen as een van die topspanne in die Vrystaat op te eindig..
Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?
Die BVHS-span se krag lê in die wete dat ons as span ‘n eenheid vorm en mekaar in alle omstandighede, op die baan en in ons eie lewens, ondersteun en bystaan. Ons is ‘n hegte span en al ons spelers is bereid om die ekstra myl te loop ter wille van hul spanmaats.
Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak?
Die uitdagendste aspek as afrigter is om die perfekte balans te handhaaf tussen akademie, sport en kultuur. Om te midde van uitdagings en ‘n veeleisende skoolprogram, toegewyd te bly en om spelers gemotiveerd te hou om altyd 100% te gee in alles wat hulle aanpak.
o.19A

Voor: Anke Heyns, Maricha du Plooy (o/kaptein), Carli Shannon (kaptein), Emma Schutte (o/kaptein), Siba Booi.
Agter: Megan Dempsey, Marilé Jonck, Luané Terblanche, Karli van Niekerk, Elizbe Heyns.
o.16A

Voor: Zelné Bartelman, Mianka van Niekerk (o/kaptein), Eloise Snyman (kaptein), Luandri Hilario, Jasmine Liebenberg.
Agter: Lisa Coetsee, Heili Pretorius.
o.15A

Voor: Annika van Rooyen, Anja van Zyl (o/kaptein), Jazelle Muller (kaptein), Thato Mohloki, Marilie Terblanche. Agter: Celri Botha, Chloë Opperman.
o.14A

Voor: Clarise Reinecke, Janke Schnetler (o/kaptein), Maja Botha (kaptein), Ané Crous, Voila Mkhize. Agter: Lisa Rautenbach, Jodie Haward.
o.19B

Voor: Marine van den Berg, Megan Azar, Cadi Mei (kaptein), Jana Muller (o/kaptein), Carlem Germishuizen.
Agter: Jamie-Lee Lourenco, Amy Rautenbach.
o.16B

Voor: Kylé Visagie, Delourdes Cavaleiro (o/k), Simoné Vermaak (k), Ansuné Schutte, Bontle Mkhalipi. Agter: Megan Haward, Viné Schoombee.
o.15B

Voor: Marizaan van Zyl, Noeline Mathee (o/k), Mikneja Esplin (k), Karabo Sempe, Leané van den Berg. Agter: Carmen Strydom, Elri Mienie.
o.14B

Voor: Hayley Wedderspoon, Mariné Bothma (o/k), Mieke Wille (k), Ilze Botha, Lodine Muller. Agter: Deborah Moolman, Carli Claassen.
o.19C

Voor: Khabiso Motloung, Annika Piek, Jennifer de Jesus, Lee-Ann Radebe, Guill-Ame de Klerk. Agter: Anja Thiele.
o.16C

Voor: Sulé Strydom, Hanzi Stevenson (o/k, Carli Linde (k), Tshego Mosimane, Anelle Volschenk. Agter: Lana Hattingh, Martelize Hattingh.
o.15C

Voor: Lungile Radebe, Annika Meaker (o/k), Ilne le Roux (k), Refiloe Kambule, Dimpho Mofokeng. Agter: Kara Janse van Rensburg, Lebohang Mofokeng.
o.14C

Voor: Leané Eksteen, Clarissa Hepburn, Leandrie Kruger (o/k), Rozandi Niemann (k), Nicolene Arangies, Minette Els, Zandri Bester.
Agter: Miné Alberts, Lisa Punt, Bianca Stemmet, Hayley Posthumus, Zilné van Wyk.









