Hoërskool Labori leerders het deelgeneem aan die ATKV Redenaars uitdunne
ADVERTISEMENT
Hoërskool Labori leerders het deelgeneem aan die ATKV Redenaars uitdunne by Hoërskool Drostdy in Worcester.
Baie geluk aan elke leerder wat deelgeneem het en die geleentheid aangepak het. Julle harde werk en voorbereiding het beslis gewys.










