Laerskool Volschenk leerder vaak puik by die Redikale Redenaars
ADVERTISEMENT
Joa Janse van Rensburg leerder van Laerskool Volschenk het op 18 Mei 2024 aan die semi fi naal te Parel Vallei gaan deelneem in verskeie afdelings vir Radikale Redenaars. Sy behaal ‘n 2de plek in lees Poësie en ‘n 1ste plek in Afrikaans as Moedertaal en gaan dus deur na die finale rondte op 19 Oktober te Gauteng.










