Hoërskool Witteberg leerders deur na ATKV-Redenaars Semifinaal
ADVERTISEMENT
Die volgende leerders, wat op 1 en 2 Mei aan die ATKV-Redenaarskompetisie se eerste uitdunronde by Hoërskool Witteberg deelgeneem het, dring deur na die semifinale ronde op 25 Mei by Witteberg.
Graad 8 en 9 Afrikaans Huistaal Voorbereid:
- Heiken Venter,
- Rhoné Naudé,
- Francisca Rheeder
- Leonelle van Niekerk
Graad 8 en 9 Afrikaans Huistaal Onvoorbereid:
- Rhoné Naudé (links) en Cloë Els (regs)
Graad 8 en 9 Afrikaans Addisionele Taal Voorbereid:
- Jemma Shepherd
Graad 8 en 9 Afrikaans Addisionele Taal Onvoorbereid:
- Emma van Aarde
Graad 10 tot 12 Afrikaans Huistaal Voorbereid:
- Heleen van Pletzen,
- Illne Myburgh,
- Juané Loubser
- TJ Heyns
Graad 10 tot 12 Afrikaans Huistaal Onvoorbereid:
- Jané de Villiers,
- Tria-Mari Strydom
- Simoné Venter
- Afwesig: Henke Minnaar
Graad 10 tot 12 Afrikaans Addisionele Taal Voorbereid:
- Mavulindlela Nhlapo
- Tlhono Mokoena
- Afwesig: Bongi Radebe
Graad 10 tot 12 Afrikaans Addisionele Taal Onvoorbereid:
- Laura Shepherd

















