HS Durbanville leerders opgeneem in WP hokkiespanne
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan ons Durbies wat in die verskeie WP Hokkiespanne opgeneem is.
Baie geluk Durbies, ons is trots op julle.
#TrotsDurbanville

Hokkie WP Spelers 2022: Agter v.l.n.r. Amy Ten Cate, Lisa Kömmer, Zané Grobbelaar, Islah Vorster. Voor v.l.n.r. Lisa Wessels, Amber Dunker-Smith, Sven Gouwsventer, Alexander van Aarde, Ronel Rautenbach, Kiara Kömmer.









