Primêre Meisieskool Oranje ATKV-Redenaars skitter by die streeksuitdunne
ADVERTISEMENT
Die ATKV-Redenaars streeksuitdunne het 1 Mei 2024 by Hoërskool Witteberg, Bethlehem plaasgevind. Die volgende eende dring deur na die Semi-finale uitdunne wat sal plaasvind op 25 Mei 2024 by Hoërskool Witteberg, Bethlehem.
Graad 1-3:
- Liesel Hardie
- Nea Cloete
- Emma Odendaal
Graad 4-5:
- Dienie Hardie
- Emma Jacobs
Graad 6-7:
- Emma Myburgh
- Mia Jacobs

















