3 Primêre Skool Jordania leerders deur na Radikale Redenaars Nasionaal
ADVERTISEMENT
Hierdie 3 Primêre Skool Jordania leerders het deelgeneem aan die Radikale Redenaars en deur-gedring na die streeksfinaal en ook direk deurgedring na Nasionaal. Dié geleentheid sal later in die jaar plaasvind, op 22 Oktober 2022.
Voor: Leoné van Niekerk,Middel: Anabelle Bezuidenhout,Agter: Martyn Oosthuysen










