Primêre Skool Naudeville ATKV-redenaars skitter
ADVERTISEMENT
Baie baie geluk aan Primêre Skool Naudeville ATKV-redenaars, Lenique Loggenberg, Frederich Barnard, Eugene Smith, Lume van Aardt en Hanno van Jaarsveld wat deur is na die volgende rondte van die ATKV-redenaars en wat 23 Mei in Bethlehem gaan deelneem.Baie geluk!










