Laerskool Kathu se tennisspelers beïndruk met goeie spangees
ADVERTISEMENT
Laerskool Kathu se tennisspelers het vanaf 22-27 April deelgeneem aan ’n tennistoernooi in Bethlehem. En baie goed gevaar, die uitslae was soos volg.
- Die o. 11 A-seunspan het derde geëindig in die A-afdeling.
- Die o. 11 B-seunspan het vierde geëindig in die B-liga.
- Die o. 11 A-dogtersan het tweede geëindig in die B-afdeling.
- Laerskool Kathu het ook die sportmangeestrofee ontvang vir hul goeie gedrag op en langs die baan.
Ons is baie trots op elkeen van julle!
Tennis Geesbeker










