Laerskool Overberg tennis uitblinkers
ADVERTISEMENT
Laerskool Overberg tennis uitblinkers: Bernard Human(links) het aan die Rainbow Kids Autumn – tennistoernooi vir seuns o.10 (Bernard is o.9) deelgeneem en ‘n tweede plek verower. Nicol Human het aan die Cape Town Autumn tennistoernooi vir seuns o.12 deelgeneem in die patinum-afdeling en ‘n derde plek verower. Nicol en sy dubbelmaat het die o.12-afdeling gewen.










