Hoërskool Bredasdorp netbalspeler presteer
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Bredasdorp netbalspeler Melokuhle Dlamini huidiglik in Gr 8, is vir die Suidpunt o.13-netbalspan gekies. Sy speel op 7 April in die Overberg-proewe in Gansbaai. Baie geluk ons is baie trots op jou prestasie bou so voort!

Melokuhle Dlamini









