Afrikaanse Hoërskool Sasolburg
Afrikaanse Hoërskool Sasolburg Top Matrieks 2024
Afrikaanse Hoërskool Sasolburg Top Matrieks 2024. Baie geluk aan ons ses toppresteerders met hul matriekuitslae. You make our Affie-hearts proud! 164 Enrolled, 153 Passes ...Afrikaanse Hoërskool Sasolburg Executive Committee (ExCom) for 2025
Afrikaanse Hoërskool Sasolburg proudly present our Executive Committee (ExCom) for 2025! Congratulations to all those that got elected!Afrikaanse Hoërskool Sasolburg has culture
Several of Afrikaanse Hoërskool Sasolburg learners participated in the national round of Con Spirito. Here are some of their achievements that we are extremely ...Afrikaanse Hoërskool Sasolburg are proud of the ladies who attended netball trials
Afrikaanse Hoërskool Sasolburg are proud of our netball ladies who attended netball trials on Tuesday 30 April in Welkom Free State. Our own teachers ...Afrikaanse Hoërskool Sasolburg chess match against Curro
Afrikaanse Hoërskool Sasolburg Chess match against Curro on the 24th of April. 35 games were played, 26 of them were won by Affies. Checkmate, ...Afrikaanse Hoërskool Sasolburg Netbal Toerspan
Afrikaanse Hoërskool Sasolburg is die Eerste toerspan na Sportisimo by Mutango Lodge 8-10 Maart 2024. Dr. Elsje Jordaan het netbal ontwikkeling aangebied vir aanval ...Afrikaanse Hoërskool Sasolburg spog met SA Atlete
Die jaar het Afrikaanse Hoërskool Sasolburg twee atlete wat gekies is in die Vrystaat Atletiekspan wat plaasvind vanaf 3-6 April in die Paarl. Sifi ...Afrikaanse Hoërskool Sasolburg atlete presteer
Die jaar het ons twee atlete wat gekies is in die Vrystaat Atletiekspan wat plaasvind vanaf 03 tot 06 April in die Paarl. 17 ...Afrikaanse Hoërskool Sasolburg netbal toerspan
1ste Toerspan na Sportisimo by Mutango Lodge 8-10 Maart 2024. Dr. Elsje Jordaan het netbalontwikkeling aangebied vir aanval en verdediging.Afrikaanse Hoërskool Sasolburg Top Matrieks van 2023
Afrikaanse Hoërskool Sasolburg Top Matrieks van 2023. Baie geluk aan die matriekklas van 2023. 127 Totale Graad 12’s 91.3% Slaagsyfer 26 Onderskeidings Mahlabe Ramatsebe ...Afrikaanse Hoërskool Sasolburg Gr 12 award ceremony
Afrikaanse Hoërskool Sasolburg Gr 12 prysuitdeling. Oluwatobi Otunniyi-DUX learner Special award for academics: Grand total above 82,5%, Highest marks in IT, Mathematics, Physical Sciences ...Afrikaanse Hoërskool Sasolburg cricket players excel
3 Afrikaanse Hoërskool Sasolburg cricket players was chosen as part of the Northern Free State Invitational team during December 2022. Ewan Janse van Vuuren ...HTS Sasolburg rugby seisoen 2023 begin
HTS Sasolburg rugby seisoen 2023 begin. Alhoewel ons onder 15’s en 16’s verloor het teen HTS Welkom het hulle getoon dat met oefening dit ...Afrikaanse Hoërskool Sasolburg Prysuitdeling 2022
Afrikaanse Hoërskool Sasolburg Gr 12 Prysuitdeling 2022. Baie geluk aan al die leerders met hul puik prestasies. Akademiese Trofeë DUX-Leerder: Stephan Bester Hoogste Punte: ...














