Afrikaanse Hoërskool Sasolburg spog met SA Atlete
ADVERTISEMENT
Die jaar het Afrikaanse Hoërskool Sasolburg twee atlete wat gekies is in die Vrystaat Atletiekspan wat plaasvind vanaf 3-6 April in
die Paarl. Sifi so Zwane en Peroni Lephuthing.
Peroni Lephuthing 17 Atlete het deelgeneem by die Vrystaatse atletiek byeenkoms in Bloemfontein wat 8-9 Maart was.
17 Atlete het deelgeneem by die Vrystaatse atletiek byeenkoms in Bloemfontein wat 8-9 Maart was.
Voor: L. Mngomezulu, P. Lephuthing, S. Zwane, P. Tsehlo, R. Lesejane, N. Tsotetsi, D. Radebe en D. Tsototso.
Agter: A. Kwankwa, S. M, T. Mkhabela, L. Masilo, D. Dibate, B. Roos en U. Matshila









