CMC 2 Athletics Meeting hosted by Aliwal North Primary School
ADVERTISEMENT
CMC 2 Athletics Meeting hosted by Aliwal North Primary School. The CMC 2 athletics meeting was hosted by Aliwal North Primary School on 3 February 2023 on the school grounds. All the schools in Aliwal North took part in this event, that is better known as the “townal” meeting.
150 atlete van Laerskool Aliwal-Noord neem deel aan die byeenkoms. Ons atlete vaar besonder goed en 39 eerste plekke, 37 tweede plekke en 24 derde plekke word behaal. Verskeie rekords het ook in die slag gebly, waarvan die Alie-atlete tien verbeter het.
The following records were broken by Alie athletes:
- Gerbrandt Bekker, seuns o.13 jaar, verbeter die gewigstoot- en skyfwerp rekord met ‘n afstand van 11.18 meter en 34.26 meter onderskeidelik.
- Ivor Ludick, although second in both the 60 meters and 80 meters, also broke the record for boys u.7 years with times of 9.99 seconds and 13.28 seconds respectively.
- Olamide Olaifa, boys u.9 years, broke the 60 meter record with a time of 8.90 seconds. This magnificent athlete also bettered the 80 meters record in a time of 12.26 seconds.
- Beide Mienke du Plessis en Elli-Sue Schmidt breek die verspringrekord vir dogter o.13 jaar. Hulle afstande was 4.47 meter en 4.35 meter onderskeidelik.
- Erik Prinsloo, seuns o.13 jaar, verbeter die 80 meter hekkies se rekord met ‘n pragtyd van 12.85 sekondes.
- Liané Krüger, dogters o.12 jaar, behaal ‘n afstand van 9.51 meter in die gewigstoot, wat dan ook ‘n nuwe rekord is wat moeilik verbeter gaan word. Sy klop haar naaste teenstander met ‘n allemintige 2.18 meter.
Rekords word verbeter
Congratulations to all of these athletes.
81 atlete het gekwalifiseer om aan die CMC byeenkoms, wat op 10 Februarie 2023 op Sauerpark gehou gaan word, deel te neem. We wish all of our athletes good luck in this event!! Ons weet sommer julle gaan LSAN se naam weer hoog hou!!










