Hoërskool Framesby junior stadsraadslid presteer
ADVERTISEMENT
Elne Burger, Hoërskool Framesby junior stadsraadslid is in een van die hoofleierskapposisies op die stadsraad aangewys. Sy is aangewys as Head of Public Relations, een van die 10 leerders wat op die nuwe raad dien.










