Hoërskool Grens atlete haal Oos-Kaap span
ADVERTISEMENT
Hoërskool Grens atlete haal Oos-Kaap span. Die volgende atlete is tot die Oos-Kaap atletiekspan verkies. Hierdie span sal 17-19 Maart 2022 aan die Suid-Afrikaanse atletiekkampioenskappe in Germiston deelneem.
- Amori Matthee (verspring)
- Zoë Griessel (400m)
Hoërskool Grens is baie trots op hierdie atlete.

Zoë Griessel

Amori Matthee









