ADVERTISEMENT
Afrikaanse Hoërskool Sasolburg is die Eerste toerspan na Sportisimo by Mutango Lodge 8-10 Maart 2024. Dr. Elsje Jordaan het netbal ontwikkeling aangebied vir aanval en verdediging.