Laerskool Truida Kestell leerders presteer in netbal
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Truida Kestell leerders Martiné Eksteen en Wilmari vd Merwe wat verkies is tot die Vrystaat 0.13 Netbalspanne wat 16-19 Junie 2024 aan die SA Kampioenskappe in Boksburg gaan deelneem! Ons is trots op julle!

vlnr: Martiné Eksteen, Wilmari vd Merwe









