Volkies – Netbalspanne – 2022 Derby
ADVERTISEMENT
Hier is Volkies se netbalspanne wat gaan speel in die 2022 derby tussen Hoër Volkskool Potchefstroom en Potchefstroom Gimnasium. Ons gesels ook met die eerstespan afrigter, Irene Seymore.
Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span?
Aanskoulike netbal.
Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?
Fiksheid en samespel!
Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak?
Die moeilikste aspek is om spelers met verskillende persoonlikhede, saam `n eenheid te laat word.
o.19 A

Abigail Wentzel

Abigial van Niekerk

Anthone Pitout

Charmone du Pisani

Helouise Freeke

Inke Nel

Loulene Ferreira

Mecaylin Kleyn (k)

Olivia Vermeulen

Yulanda Senekal
o.19B

(L-R): Kuti Chigazana; Abigail van der Sluis, Marli van Staden; Cara-Mia Smit; mev. Uvalde Swanepoel (afrigter); Anné Haasbroek; Karla van Niekerk; Phemelo Morake; Emma du Plooy
o.17A

Agter (L-R): Kaylee van Tonder; Zanri Grobbelaar; Iloise Mostert; Ané Fritz Voor (L-R). Carina Uys (afrigter), Luanke van As; Magdaleen Crafford; Jessica Boardman; Danny van Wyk; Chizelle Pansegrauw; Myra du Plooy (afrigter)
o.16A

(L-R): Abigail Amos; Zanique Krauze; Teresa Oosthuizen; Chantey Kleyn; mev. Anneke Esterhuizen (afrigter); Zané van Zyl; Anke Viljoen; Taryn Tromp; Amily Els; Lize-Mari Minnaar.
o.15A

Agter (L-R): Nicola van Schalkwyk; Lea Verster; Caitlin Mans; Amoné Oelofse; Nicky van Wyk; Xandri Palmer; Leanke Dednam; Chantazé Smit; mev. Martie Schoonwinkel.
o.14A

Isabella Tesnaar; Nicki Tromp; Micha van Wyk; mej. Anja Herbst (afrigter); Danél Graham; Carla van den Berg; Shai-Lynn Peacock
Voor (L-R) Haylene Blankenberg; Léza Naudé









