Laerskool Swartkop leerder dring deur na die eerste rondte van die Tswane proewe
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Swartkop leerder Marcelaine Witbooi (Gr. 7) wat by die tweede rondte Distriksproewe gekies is om deur te dring na die eerste rondte van die Tshwane proewe, wat Woensdag te Hoërskool Montana plaasvind. Ons hou vir haar styf duim vas!











