Hoërskool Bredasdorp netbalspelers en-afrigters gekies vir Wes-Kaap netbalspanne
ADVERTISEMENT
Hoërskool Bredasdorp is ongelooflik trots om te kan spog met 3 netbalspelers en 2 afrigters wat verkies is tot die onderskeie Wes-Kaap netbalspanne!
Netbalspelers:
- O.16 Willows: Alicia Mukaratirwa
- O.17 Cedars: Zani Neethling
- O.18 Willows: Mia Swart
Afrigters:
- O.16 Oaks: Des Namise
- O.18 Oaks: Aliesha Odend
Julle is ware BD-ambassadeurs!









