Hoërskool Outeniqua Wes-Kaap Topskole spanne
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die o. 14A, o. 16A en o. 19A netbalspanne wat deurgedring het om aan die Wes-Kaap Topskole toernooi in die Paarl Vallei in Somerset Wes te gaan deelneem. Hierdie kampioenskappe vind die 10de Junie plaas. Afwesige o.19 spelers: Kristen Steyn, Alexia Conradie, Lomè Gouws en Mieke van der Bergh. Hoërskool Outeniqua is baie trots op elkeen van hierdie spanne! Baie sterkte vir die toernooi.












