Laerskool Goedehoop netbal haal die SA Top 20 spanne
ADVERTISEMENT
Laerskool Goedehoop se o.12A- en o.13A-netbalspanne het 9 & 10 Augustus 2023 aan die SASN National Primary Championships te Boksburg deelgeneem. Die o.13A’s eindig 17de in Suid-Afrika en die o.12A’s eindig 19de. LS Goedehoop is in die Top 20 in Suid-Afrika!











