Daniëlskuil Gekombineerde Skool leerder gekies vir die o.18 Northern Cape Rubies Netbalspan
ADVERTISEMENT
Daniëlskuil Gekombineerde Skool is baie trots om aan te kondig dat Tarry-leigh Assegaai gekies is om die o.18 Northern Cape Rubies Netbalspan te verteenwoordig by die Suid-Afrikaanse Skole Netbalkampioenskappe wat in Junie by EG Jansen aangebied word.










