Hoërskool Trio netbalspelers in Vrystaatspanne
ADVERTISEMENT
Die volgende meisies van Hoërskool Trio Kroonstad is in onderskeie Vrystaat netbalspanne ingesluit.
Eby- Lee van Wyk 0/16 (Jaguars),
Ilani Vrystaat A-span 0/18 (Jaguars),
Wilri Crous 0/14 (Linx)
Vrystaatspelers










