Laerskool Rooihuiskraal netbal sluit die seisoen suksesvol af
ADVERTISEMENT
Laerskool Rooihuiskraal se senior netbalspanne het ‘n suksesvolle seisoen afgesluit. Ons dogters het met trots, baie hard
geoefen, ontwikkel en gegroei tydens hierdie seisoen. Ons sien uit om in 2025 weer uit te hardloop op die baan.










