Grey Kollege Primêr leerder is gekies vir die Vrystaat onder 11 Biathle Span
ADVERTISEMENT
Johan Bornman, Gr 4 leerder van Grey Kollege Primêr is gekies vir die Vrystaat U11 Biathle Span. Hy gaan die Vrystaat verteenwoordig by die SA’s Biathle Kampoeinskappe in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal.










