Laerskool Truida Kestell leerders het aan die Biathle Suid-Afrikaanse kampioenskappe deelgeneem
ADVERTISEMENT
Die TKS Biathle leerders wat aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe in Oos-Londen deelgeneem het, het soos volg presteer.
O.11 Girls : Lizay Landmann 28 ste
O.11 Boys : Joah Bartleman 12de
Oliver Bredenkamp 17de
O.13 Girls : Inge Meintjes 18 de
Lienke Bartleman 26 ste
Miyanke Landmann 27 ste
Kaylee Silcock 28ste
O.13 Boys : Johnathan Matthew 3de
Nacah Bosch 26 ste-th
O.15 Boys: Botha Kruger 19de
Die volgende leerders kwalifiseer ook om aan die Wêreldkampioenskappe in Egipte te gaan deelneem:
















