Hugenote Laerskool leerders betoon dankbaarheid
ADVERTISEMENT
Die leerders van Hugenote Laerskool het met ‘n klein gebaar die vullisverwyderingswerkers van Drakenstein Munisipaliteit vir die harde werk wat hulle doen om ons omgewing skoon en netjies te hou, bedank. Hulle is ware helde in ons gemeenskap en ons waardeer elkeen van hulle!









