Laerskool Bertie Barnard leerders skitter in fietsry
ADVERTISEMENT
Geluk aan die volgende fietsryers wat hulle Eden-kleure verwerf in XCO. Migael van Zyl, Given Nyathi en Lila Olivier. Welgedaan julle!
Given Nyathi
Lila Olivier
Migael van Zyl
Baie geluk ook aan Migael van Zyl, Nicolas Nel en Gerrit Nel wat hulle Eden-kleure verwerf het vir padfiets. Hulle is geïdentifiseer om aan die SA-Kampioenskappe deel te neem, wat op, 27-29 September, sal plaasvind in Oudtshoorn. Ons is baie trots op julle!
Migael van Zyl
Nicolas Nel
Gerrit Nel










