AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Dalweide Primêr spog met Nasionale Onderwysster

  • Helderberg International School learner attends Creatures & Creators

  • Hoërskool Stellenbosch koor het ’n uitmuntende tweede plek behaal

  • Congratulations to Table View High School Top Achievers of term 2

  • Helderberg International had a wonderful Family Evening


HelderbergPaul Roos GimnasiumRegional NewsWestern Cape
Home›Regional News›Western Cape›Helderberg›Paul Roos VS Grey College: Paul Roos Gimnasium o.19 A rugbyspan

Paul Roos VS Grey College: Paul Roos Gimnasium o.19 A rugbyspan

By Karien Frans
16th August 2024
976
0

ADVERTISEMENT


Share:

Kom ondersteun die rugbyspanne Saterdag 17 Augustus: AWSUM het met hul afrigter Corné Uys, gesels.

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span? Dit is ‘n span wat met baie trots die skool sal verteenwoordig. `n Span met ‘n besonderse spangees wat baie vir mekaar speel, ‘n span met ‘n baie hoë werksetiek en ‘n span wat hoop om te inspireer deur nederig te bly en `n voorbeeld te probeer stel.

Hoe is die samestelling van julle span vir die Interskole? Enige beserings? Ons is ongelooflik trots op ons vyf SA-spelers. Hulle bou voort op die nalatenskap van Paul Roos Gimnasium en dien as inspirasie vir baie. Daar sal ook altyd een of twee beserings wees en dit is net belangrik om aanpasbaar te wees. Beste wat ons kan doen is om as ‘n groep die skool en span eerste te stel.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Dit is ‘n baie selfstandige groep seuns. Daar is goeie leiers in die span wat verantwoordelikheid vat. Die span weet hoe om as ‘n span saam te speel. Hulle ondersteun mekaar goed en stel hoë standaarde in oefeninge en weet waar hulle sterkpunte lê.

In jou opinie, wat is die eienskappe van `n goeie rugbyspeler? Dit is ‘n baie goeie vraag en nie een wat maklik geantwoord word nie omdat daar soveel faktore is wat ‘n rol speel, veral in ‘n skool omgewing. Die beste wat ek dit kan probeer opsom is dat ‘n goeie rugbyspeler:

1. `n Goeie mens is. ‘n Speler wat ook omgee oor die span en spanmaats se behoeftes en wat eerlik en vriendelik kommunikeer.

2. `n Hoë werksverrigting het, op die oefenveld, in die gimnasium, baie video analises doen, wat sy “recovery” ernstig opneem, en sy aftyd gebruik om ekstra aandag aan sy vaardighede te gee.

3. Maak minder foute in sy vaardighede, vang, pass en duikslae en in sy posisie. Om minder foute te maak, moet hy sy rol baie goed ken en wat van hom verwag word.

4.Het iets wat hom uniek maak. Iets waarin hy uitstaan bo die ander en na die span toe bring.

Wat is jou filosofie as `n afrigter? Ek glo in ‘n holistiese, gelukkige en positiewe omgewing waar die vaardigheid van die speler op die afrigter reflekteer en die toewyding wat die speler bring, op die speler reflekteer. Ek wil graag `n omgewing skep wat die beste uit elke speler bring en vir die individu geleentheid gee om sy potensiaal te bereik.

Is daar enige afrigters waarna jy opkyk? Ek was bevoorreg genoeg om gedurende my speelloopbaan deur baie afrigters beїnvloed te word, veral op ‘n jong ouderdom by die WP toe Rassie en Jacques daar was. Ek het nog altyd passie vir verdediging gehad en het daar baie geleer. Dit wat Brendan Venter by Saracens gedoen het en die kultuur wat hy daar geskep het, het `n groot indruk om my gemaak. Toe ek begin het by SAS het ek by Chris Rossouw baie geleer, veral oor die metodiek van afrigting. Maar van almal het Jacques Hanekom die grootste invloed om my  loopbaan gehad en is iemand na wie ek opkyk.

o.19 A

Altus Rabé

Henry du Plessis

Truspé Schoeman

Charl Holwill

Oliver Reid (k)

Malan Erasmus

Gert Kemp

Christian Kolbe

Liam de Silva

Joshua Dampies

Matthew Kleyn

Samuel Badenhorst

Ian Smith

Divan Lambrecht

Keenan Stoffels

Lees die spesiale koerantuitgawe vir die naweek aanlyn of kry joune by die skool! Klik hier:

TagsPaul Roos VS Grey College
Previous Article

Laerskool Truida Kestell leerders het aan die ...

Next Article

Kuswag Skool learners learn to code and ...

Share:

Related articles More from author

  • BloemfonteinFree StateGrey CollegeRegional News

    [Interview] Roan Janse van Rensburg: Grey College 1st team hockey captain

    18th August 2022
    By Michelle Davids
  • HelderbergPaul Roos GimnasiumRegional NewsWestern Cape

    Paul Roos VS Grey College: Paul Roos Gimnasium A rugbyspanne

    16th August 2024
    By Karien Frans
  • BloemfonteinFree StateGrey CollegeRegional News

    Paul Roos VS Grey College: Grey Kollege hokkiespanne

    18th August 2022
    By Karien Frans
  • BloemfonteinFree StateGrey CollegeRegional News

    [Interview] Jayden Leech: Grey College 1st team hockey captain

    15th August 2024
    By Karien Frans
  • HelderbergPaul Roos GimnasiumRegional NewsWestern Cape

    [Onderhoud] Carl Bekker: o.19A hokkiekaptein van Paul Roos Gimnasium

    18th August 2022
    By Andreneza Damonse
  • HelderbergPaul Roos GimnasiumRegional NewsWestern Cape

    Paul Roos VS Grey College: Paul Roos Gimnasium rugbyspanne

    18th August 2022
    By Karien Frans

  • BolandLa Rochelle Girls' PrimaryRegional NewsWestern Cape

    Laer Meisieskool La Rochelle Boland finale atlete

  • Durban and Durban NorthGlenashley Preparatory SchoolKwazulu-NatalRegional News

    Glenashley Preparatory School awarded their recently appointed Cricket Captains with their badges

  • Gauteng JohannesburgRand Park High SchoolRandburg Linden NorthcliffRegional News

    The Grade 8 learners at Rand Park High School participated in the school’s annual tree-planting ceremony

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us