Laer Meisieskool La Rochelle Boland finale atlete
ADVERTISEMENT
Laer Meisieskool La Rochelle is super trots op die volgende Larries wie deurgebring het na die Boland Finale Atletiek wat plaasgevind het op 24 Februarie.

Agter van links na regs: Isabella Isaacs (hoogspring), Micah Beukes (100m & 150m), Haley Lintnaar (spiesgooi) en Skyller Christians (gewigstoot). Middel van links na regs: Zoey Jaftas (spiesgooi), Sashker du Plessis (spiesgooi) en Giana Africa (100m) .Voor: Addison Jones (60m & 80m).









