Laerskool Hugo Rust leerder presteer in skopboks
ADVERTISEMENT
Laerskool Hugo Rust leerder Luke Basson het die naweek Cape Winelands Kickboxing by die Wes-Kaap Kampioenskappe verteenwoordig. Hy het uitstekend gevaar en ons is baie trots op hom. Luke Basson 2de plek gekry.











